Wednesday, August 26, 2009

My verlore maatjie


Ons ken mekaar al eintlik baie jare, maar vir n wyle het ons mekaar lewendig langs die pad verloor, maar nou dat ek haar weer ontdek het, sal ek haar nie maklik weer laat gaan nie.
Ons het al soveel dinge gedeel, hartseer, pyn, verlange, vriendskap, stout wees en sommer nog vele meer. Mens weet nie altyd wat jy het nie totdat jy dit verloor.
Ek kan nie wag vir ons kuiertjies saam nie, dit verskaf soveel plesier.

2 comments:

  1. Ja dit is wonderlik baie bly vir jou part hou net op praat agter haar rug oor die liegery ek wonder wat is daar als van my gese

    ReplyDelete
  2. baie dankie, dat jy my so aanval, ek waardeer dit, mens moet seker maar gewoond raak daaraan dat mense wat se hulle is lief vir jou, jou aanval, en ja wat kan ek se, behalwe dat jy seker in elk geval gaan glo wat jy wil, want ek is mos die slegste mens op aarde, en skinder altyd van almal, en van jou ook.
    Ek is nie jammer oor ons vriende "was" nie, dit het my net n sterker mens gemaak, omdat jy my altyd aanval wanneer jy nie goed voel oor n ding nie, soos wanneer dit finansieel nie goed gaan nie, of jy voel siek, of jy en jou man het baklei, dan is ek altyd eerste op jou aanvals lys, maar ek leer uit my foute uit, want ek is nie volmaak of perfek nie.

    ReplyDelete