monique's blog: Gay mense vervolg
21 Augustus 2009,
My "Meisiekind" het so paar dae by een van haar vriende gaan kuier, of moet ek eerder se haar enigste vriend.
Ek het haar lank laas so gelukkig gesien, vandat sy my vertel het dat sy gay is, en ek dit aan haar pa meegedeel het, het haar persoonlikheid heeltemaal verander. Sy is nie meer so bedroef en nukkerig nie, want nou kan sy haarself uit leef. Dit maak my ook gelukkig om haar so gelukkig te sien. Soos ek se sy het so paar dae gaan kuier en ek het haar vreeslik gemis. Die huis was stil sonder haar en haar vriend. Hulle is altyd besig met die een of ander iets, en laat my altyd lag.
ek hoop nie sy gaan gou weer kuier nie want ek mis haar en is baie lief vir haar.
Saturday, August 22, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
ai
ReplyDeletehoekom net "ai"
ReplyDeletegesels asb saam?
net ai ja, soos jy se sy is baie oulik en hy laat jou lag, ek lag ook vir hom hy is mos nou jou vriendin,geniet hom en as jy tot jou sinne kom laat weet my, wat is jou vriendin se naam nou weer Wilma, Willemien, Wesie of whatever en as sy nou al jou makeup gebruik, of al jou droers breek of al jou kos opeet, en 3 keer n dag vleis wil he, moenie moan nie, hy is mos nou jou pel.
ReplyDeleteek wag nogsteeds vir "ai" om met my te gesels oor die comment.
ReplyDeleteJa anonymous, soos ek gese het hy is baie oulik, en daar is niks met sy persoonlikheid verkeerd nie. Dit is nie nodig om hom aan te val nie, ek dink dit is kinderagtig, en kleinlik, en jaloesie wat so maak. Ek stel altyd my kinders se geluk bo myne, en ek kan nie onthou dat ek enige iemand gevra het vir geld vir kos of make-up of droers nie.
ReplyDeleteek werk mos en kan dit seker maar op n manier bekostig.
En nee hy is nie my pel nie hy is my kind se pel, en kan kies nie my vriende en vriendinne op seksuele voorkeur nie, dit het niks met my te doen nie.
Geniet jou dag en ek hoop nie dat jy vriende het wat jou veroordeel oor jou seksuele voorkeure nie.